Search for your favourite author or book

My eerste: trekker

ISBN 
9781432307301
Format 
Board Book
Recommended Price 
R95.00
Published 
June 2016
About the book: 

My eerste: trekker maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter leer eenvoudige woorde lees en die gepaardgaande pragtige kleurfoto’s van voertuie, hoofsaaklik trekkers, benoem. Die dele van ’n trekker en verskillende werktuie wat op ’n plaas gebruik word, word geïdentifiseer.

 

Others also viewed

Discover the sounds made by all sorts of marvellous animals with Roald Dahl! From curious cows...
This heartwarming Peter Rabbit book is a wonderful celebration of Grandpas everywhere.
Can you tell how many cherries there are? How many apples? In the brilliantly colorful My Very...