Search for your favourite author or book

Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika

ISBN 
9781775844808
Format 
Paperback
Recommended Price 
R120.00
Published 
May 2016
About the book: 

Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die bome van die subkontinent. Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene bome in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle groei, en meer te wete kom oor hul unieke eienskappe.

Listing 

Others also viewed

In an increasingly unpredictable world, traditional methods of planning no longer suffice. Four...
Southern African birdfinder - where to find over 1400 bird species from South Africa to Zambia, is...
Die meer as 100 000 eksemplare wat van hierdie boek verkoop is, is voldoende bewys dat dit 'n...
Piet Matipa is jonk, swart, gay en Afrikaans. Sy rubrieke in Beeld  is baie gewild omdat dit...