Search for your favourite author or book

Hierdie Huis

ISBN 
9781415207321
Format 
Paperback
Recommended Price 
R270.00
Published 
July 2017
About the book: 
Kleinboer woon steeds in rowwe Yeoville naby Johannesburg se middestad. Hy is verknog aan sy erf, maar is ’n speldjie wat telkens na ander magnete aangetrek word. 
 
Sommige lesers het dalk gehoop hy het al ophou rondloop. Maar nee, hy is steeds verslaaf aan die versoekings wat bordele bied. Sy rondlopery strek nou wyer en hy gaan loer selfs wat bo in Afrika aangaan. Sy Zoeloe-vrou worstel teen ander magnete, hoofsaaklik die sjebiens binne stap- of strompelafstand van die huis. Deur dit als woel Kleinboer se obsessie met die Lotto, waaruit hy getalle én woorde maak. 
 
Hierdie huis  voltooi die drieluik wat Kleinboer met sy bekroonde Kontrei  en Werfsonde  begin het op fassinerende en ontroerende wyse.

Others also viewed

FIVE PLAYERS REMAIN.   Seven Players arrived on Hawthorne Island to play a billionaire...
Experience the next level of medical revelations. Packed with information you won’t find...
‘This book is the life story of one of the great legends of South African soccer. It’...
Four indentured women cross the black water to the Colony of Natal   In 1909, four women...