ISBN 
    9781432307677
      Format 
    Epub
      Recommended Price 
    R55.00
      Published 
    April 2016
      About the book: 
    Kwaai Uil  gaan oor 'n uil wat omgekrap op ’n tak sit en kyk hoe ’n groot storm opbou.
	
	Hy word vasgevang in die middel van die reën, wind, donderweer, sneeu, hael, en selfs ’n tornado. Wanneer die storm uiteindelik bedaar, is hy aangenaam verras deur die allermooiste kleure wat in die vorm van ’n reënboog deur die wolke uitstraal.
	
	Toe die wolke die volgende keer begin saampak, was hy nie so kwaad nie, omdat hy geweet het die grootste storms kan soms die wonderlikste eindes hê. 
Buy Now: 
    
Listing 
    


