Search for your favourite author or book

Watter Slang is Dit?

ISBN 
9781775845690
Format 
Epdf
Recommended Price 
R200.00
Published 
March 2017
About the book: 

Watter slang is dit?  is 'n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken.

Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te herken voordat op individuele spesies gefokus word.

Kassies met interessante feite vul die teks aan en treffende kleurfoto's illustreer die kenmerke van slange in elke groep. '

n Insiggewende inleiding dek die algemene gedrag en habitats van Suider-Afrika se slange en gee wenke oor waar en hoe om hulle op te spoor.

Die verskillende gifsoorte word bespreek, asook basiese noodhulpmaatreels vir die behandeling van slagoffers van slangbyt.

Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Johan Marais is an entrepreneur, naturalist and photographer and has contributed significantly to reptile conservation over the past 35 years. He has authored several books, including the best-selling A Complete Guide to Snakes of Southern Africa, and runs the African Snakebite Institute. He spends most of his time lecturing on reptiles and teaching the public about snake awareness, including how to handle snakes safely.
 
Johan Marais is ’n entrepreneur, natuurkenner en fotograaf wat die afgelope 35 jaar aansienlik tot reptielbewaring bygedra het. Hy is die skrywer van verskeie boeke, waaronder die topverkoper, ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika, en bestuur die Afrika Slangbytinstituut. Hy bestee die meeste van sy tyd aan toeligting oor reptiele en om slangbewustheid by die publiek te kweek, ook hoe om slange veilig te hanteer.

Others also viewed

Murder is on the menu.   Detective Storm van der Merwe and Andreas Moerdyk are back in...
Author and illustrator Jacqui Taylor has designed The Queen of Green for children, as well as all...
A bestseller for 21 years, Mike Lundy’s Best Walks in the Cape Peninsula remains...
My book of Africa takes the reader on a journey into Africa and into the world of a ten-year-...