Opwindend en spannend, maar ook delikaat en ontroerend
In Die skilpad se laaste traan verken Carol Campbell weer die magiese, oeroue wêreld van die Karoo, vir donkiejare reeds die plek van die karretjiemense.
Kompetisie
Wen ‘n geskenkpak met jou keuse van óf Die skilpad se laaste traan óf The Tortoise Cried Its Only Tear, PLUS ‘n egte leer rekenaarsak van King Kong ter waarde van R3200! Voltooi die kompetisievorm voor 28 Februarie 2019 om in te skryf. Bepalings en voorwaardes geld.