Search for your favourite author or book

Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe

ISBN 
9781432311179
Format 
Trade Paperback
Recommended Price 
R270.00
Published 
November 2021
About the book: 
Vir baie lank al is my grootste droom om joy in mense se lewe te bring en hulle te help om die beste weergawe van hulself te wees. My boek bevat al my rituele vir my liggaam, mind, siel en werk, en die lewensrituele wat ek al in my 33 jaar op aarde na die dood van my Ma en ’n egskeiding uitgefigure het.
 
Hierdie is my rituele wat MY help om die beste weergawe van myself te wees. Ek deel dit graag met jou met die hoop dat wanneer jy dit in JOU lewe toepas – en, baie belangrik, OP JOU UNIEKE MANIER – jy ook die vreugde sal beleef wat ek beleef om myself te kan wees. Verander jou mindset en jy verander jou lewe. En as jy ooit voel die wêreld is teen jou omdat jy JY is – blok en bless, sister – moenie jou daaraan steur nie: Die Here het JOU GEMAAK PRESIES soos Hy jou wou hê! Bless jou!
Other titles by this author 
About the Author
Leandie du Randt is an energetic young actress, model, voice artist and public figure, but is also a qualified psychometrist with a BCom (Hons) in Industrial Psychology. Known for her role as Mieke in the award-winning Afrikaans TV series on KykNet, Getroud met rugby, she has also appeared in popular local films such as Egoli – The Movie, Susanna van Biljon, Semi-Soet, and Klein Karoo. She is equally passionate about the entertainment industry, people and psychology. Her philosophy is that you must always be yourself, but the best version of yourself. This is her first book.

Others also viewed

Hy kan eerlik sê kleintjies hou van hom. Dit laat hom altyd dink dat hy ’n goeie pa...
The definitive, fascinating, all-reaching biography of Dr. Seuss.   Dr. Seuss is a...
After the runaway success of his Afrikaans memoir,  Hoerkind,  the contrarian...
Welcome to motherhood - a land of aching fatigue, constant self-sacrifice and thankless servitude,...