Search for your favourite author or book

Die Afrikaanse Skryfgids

ISBN 
9780143530152
Format 
Trade Paperback
Recommended Price 
R270.00
Published 
July 2012
About the book: 

Wil jy skryf? Het jy kundige en ervare skrywers se hulp nodig om jou ideaal te verwesenlik? Die Afrikaanse Skryfgids, 'n hulpmiddel vir voornemende (en reeds gepubliseerde) skrywers, kan die wonderwereld van woorde vir jou open. Hierdie omvattende gids - die eerste in sy soort in Afrikaans - is gemik op almal wat meer van die skryfkuns, skryftegnieke en die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf wil weet. Die medewerkers, almal gerekende skrywers op hul onderskeie spesialiteitsgebiede, stel die inligting op 'n toeganklike manier bekend. Hulle deel hul "fabrieksgeheime", praktiese raad ten opsigte van die skryfproses wat oor lang jare van frustrasie en foute ontwikkel is, nou ruimskoots met voornemende skrywers. Niemand hoef in dieselfde slaggate te trap nie.

Others also viewed

Percy Jackson is op die punt om uit sy kosskool geskop te word … al weer. En dis die minste...
Moord is op die spyskaart.   Speurders Storm van der Merwe en Andreas Moerdyk is terug...
Die gedenkuitgawe van Newman se Voëls van Suider Afrika is 'n opdatering van 'n...
Die Amptelike K53 Slaag jou Leerlinglisensie Maklik is die herbewerkte en opgedateerde weergawe...