Search for your favourite author or book

Antoinette Pienaar

About 
Antoinette Pienaar is in Carnarvon as een van vyf dogters gebore en het aan die Universiteit van Stellenbosch ’n graad in drama behaal. Daarna het sy ’n loopbaan as sangeres gevolg met landwye optredes waarin sy dikwels historiese heldinne, soos Krotoa van die Kaap, besing het. Die afgelope sewentien jaar is sy vakleerling van oom Johannes Willemse diep in die berge van die Karoo.

Titles by this author

“Die lang man sonder skaduwee,” so het die oumense gepraat as hulle die...
“Die lang man sonder skaduwee,” so het die oumense gepraat as hulle die...

Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom Johannes...

Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom...
When Afrikaans singer and actress Antoinette Pienaar first stood before renowned Griqua...
When Afrikaans singer and actress Antoinette Pienaar first stood before renowned Griqua...