South African Trade Publisher of the Year 2016, 2017 & 2019

Search for your favourite author or book

Pat Stamatelos

About 
Pat Stamatélos is in Goodwood in die Kaap gebore. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Hottentots-Holland. Haar debuutroman, Kroes, word in 2005 gepubliseer. Sedertdien het Die val van die dice, Die portier, Vier begrafnisse en ’n troue, Madeliefies van staal, Pastoor en My Groot Vet Griekse Egskeiding ook uit haar pen verskyn

Titles by this author

Bailey Kellerman verlaat Suid-Afrika finaal ná nog ’n liefdesteleurstelling...
Bailey Kellerman verlaat Suid-Afrika finaal ná nog ’n liefdesteleurstelling...