Search for your favourite author or book

Piet van Rooyen

About 

Piet van Rooyen is die skrywer van sewe romans en vier poësiebundels. Sy eerste roman, Die spoorsnyer, wen die Tafelberg/Sanlam/De Kat-romankompetisiein 1993.

Hy ontvang hiervoor ook die cna-prys vir ’n debuutroman. Die olifantjagters verskyn in 1997 en dié roman ontvang in 1998 die M-Net-prys.

Ander romans sluit in Gif (2001), Die brandende man (2002), Akwarius (2005), Etosha (2010) en Rodriguez (2012).

Hy is tans professor in politieke wetenskap aan die Universiteit van Namibië.

Titles by this author

JJ van Solms, so hardegat soos wat hy hardwerkend is, se rykdom lê in Afrika se...
JJ van Solms, so hardegat soos wat hy hardwerkend is, se rykdom lê in Afrika se...
In die afgeleë Sneeuberge van die Oos-Kaap soek ’n groep argeoloë onder...

Wanneer dinge te warm raak vir die skatryk Duitse swendelaar Hans-Joachim Kramer, vestig hy hom...

Wanneer dinge te warm raak vir die skatryk Duitse swendelaar Hans-Joachim Kramer, vestig hy hom...

Wanneer dinge te warm raak vir die skatryk Duitse swendelaar Hans-Joachim Kramer, vestig hy hom...