South African Trade Publisher of the Year 2016, 2017 & 2019

Search for your favourite author or book

Bybelstories vir Kinders

ISBN 
9781432306946
Format 
Epdf
Recommended Price 
R90.00
Published 
October 2015
About the book: 

Bybelstories vir Kinders bevat kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en word op ’n eenvoudige en vars manier geskryf. Die stories is geskik vir selfl ees of voorlees deur ’n ouer persoon. Bybelstories vir Kinders is ’n plaaslike skepping deur die skrywer en illustreerder
waarmee Suid-Afrikaanse kinders dus maklik kan identifi seer. 

Die Bybelfeite is steeds korrek maar die outeur se moderne aanslag is heelwat anders as die stereotipiese Bybelstorietaal wat dikwels gebruik word. Die stories is ontwerp om God as vaderfiguur te voor te stel, kinders toe te rus om goed aan ander te doen en om hulle aan te moedig om naasteliefde en deernis te betoon. 

Dit spreek ook alledaagse probleme aan wat kinders bekommerd en bang maak. Elke storie sluit af met ‘n eenvoudige gebed wat betrekking het op die les wat uit die storie voortspruit.

Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Wendy Maartens grew up in Worcester and spent her school days in George. She currently lives in Melkbosstrand. Wendy is especially well-known for her amazing ability to blow new life into classic children’s stories, making them accessible and exciting to a new generation of  readers. Previous titles by Wendy include Sprokies en ander gunsteling-stories, Die mooiste dierestories, Eendag op ’n reëndag, Vertel vir my ’n storie, Waarom Kameelperd se nek so lank is en ander dierestories, and Towertapyt.
 
Wendy Maartens het grootgeword op Worcester, waarna sy op George skoolgegaan en gematrikuleer het. Sy woon tans op Melkbosstrand. Wendy is veral bekend vir haar hervertellings waarin sy nuwe lewe lewe in bekende en geliefde verhale blaas en die klassieke stories vir jong lesers toeganklik maak. Sy is die skrywer en samesteller van boeke soos Sprokies en ander gunsteling-stories, Die mooiste dierestories, Eendag op ’n reëndag, Vertel vir my ’n storie, Waarom Kameelperd se nek so lank is en ander dierestories, en Towertapyt.

 

Others also viewed

I'd tried the pill method, I'd tried dieting, I'd flirted very occasionally with...
How did the leopard get his spots? Why do cats act as though they own the place? What does a...