South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Die Uitgespoeldes

ISBN 
9780143526841
Format 
Epub
Recommended Price 
R130.00
Published 
September 2012
About the book: 
Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse Strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is 'n uitgespoelde, maar waar kom die knaende gevoel van 'n ander identiteit vandaan? Totdat hy Lord en Lady van Springfield ontmoet en dadelik besef: hulle is ook uitgespoeldes, soos hy. Dalene Matthee se heel laaste roman bied 'n historiese verhaal uit die 1950's met 'n besondere bekoring. Soos haar vorige trefferromans verbeeld die weergaloos die mistieke verbondenheid tussen mense wat op die onsebare vlak le.
Other titles by this author 

Others also viewed

The Classic South African Cookbook  is exactly that – classic home cooking for South...
Toe Eugène Marais deurtrek van malaria en morfien by ’n vreemde plaashuis in die...
This penetrating, timely portrait of Robert Mugabe is the psychobiography of a man whose once-...