ISBN 
    9781432306090
      Format 
    Epub
      Recommended Price 
    R55.00
      Published 
    April 2015
      About the book: 
    
	Hierdie ABC-boek is geskryf deur Wendy Maartens “en Appelliefi e die hanskolgans (wat haar bes doen om letters uit storieboeke op te pik)”.
	Abc-boeke bly nou maar kinders en ouers se gunstelinge. In hierdie Diere-abc met lawwe rympies leer kinders nie net die letters nie, maar sal alle lesers hulle verlekker in die plesier wat Wendy Maartens in woorde vind en hoe sy ons die woorde as ’t ware laat proe.
Buy Now: 
    
Listing 
    









