Search for your favourite author or book

Newman's Birds By Colour Southern Africa (Afr)

ISBN 
9781775848400
Format 
Epub
Recommended Price 
R425.00
Published 
June 2024
About the book: 
Newman se Voëls volgens Kleur  bied vir die beginnervoëlkyker ’n vinnige, eenvoudige manier om Suider-Afrika se algemeenste voëls volgens hul kleur te identifiseer. Die vierde uitgawe van dié nuttige geïllustreerde gids is bygewerk met die nuutste gewone voëlname, uitgebreide habitatinligting en die mees onlangse verspreidingkaarte. Die leersame inleiding bevat praktiese wenke oor die uitken van voëls, inligting oor voëlanatomie en -klassifikasie, en raad oor waar om vir voëls te soek en wat jy op só ’n uitstappie moet inpak.
 
Volledig bygewerk, nou ook met foto’s van elke voël
Other titles by this author 
Listing 

Others also viewed

I'd tried the pill method, I'd tried dieting, I'd flirted very occasionally with...
JAN – A Breath of French Air is a memoir and celebration of the renowned eatery JAN, a...
Kreefsmous Hendrik dog hy yl toe hy ’n beseerde jong vrou op ’n verlate strand aan...
In his annual presidential address on 8 January 1986, ANC president Oliver Tambo called on South...