Search for your favourite author or book

Huisies van papier

ISBN 
9781415206416
Format 
Epdf
Recommended Price 
R160.00
Published 
June 2015
About the book: 
Groentjiejoernalis Anna is twee-en-twintig en woon saam met haar twee pa’s en ’n onheilige horde honde en katte op ’n klein plekkie in KwaZulu-Natal. Sy onthou hoe haar ouers se huwelik op die rotse beland het toe haar pa uit die kas geneuk het – ten aanskoue van konserwatiewe familielede, nuuskierige agies vir bure, en haar boheemse ma, ’n skrywer wat nou op goeie voet met Anna se pa’s verkeer.

Dis wel nie aldag maklik om kop of stert uit te maak van wat aangaan in so ’n huishouding nie, veral nie noudat haar een pa met ernstige gesondheidsprobleme sukkel nie. Anna se werk by die koerant is ook nie sonder uitdagings nie.

Maar hoe maak jy tyd vir jou eie lewe as jý die spil raak waarom dié hele spulletjie tol? 
 
In Huisies van papier  vier Dalena Theron die liefde en familie in al sy kleurryke gedaantes.
Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Dalena Theron is an award-winning journalist who holds degrees in journalism and social anthropology from the University of Pretoria. She also writes short stories in her spare time. Born in KwaZulu-Natal, she has lived and worked in Pretoria and São Paulo, and currently lives in Cape Town with her husband and son. The Paper House is her first novel.
 
Dalena Theron is ’n joernalis met grade in die joernalistiek en sosiale antropologie van die Universiteit van Pretoria. Sy skryf ook kortverhale. Sy is in KwaZulu-Natal gebore en het in Pretoria en São Paulo gewoon en gewerk. Tans woon sy in Kaapstad saam met haar man en seun. Huisies van papier is haar eerste roman.

Others also viewed

Making Champions by Michael Jenkins is a journey into the histories, hearts and homes of some...
Between these covers you have the best of Ben Trovato's popular satirical columns, letters and...
Author and illustrator Jacqui Taylor has designed The Queen of Green for children, as well as all...
In these conversations with people of a younger generation Mamphela Ramphele responds to the...