Search for your favourite author or book

Kruie Joernaal

ISBN 
9781775840640
Format 
Recommended Price 
R100.00
Published 
February 2014
About the book: 

Hierdie pragtig ontwerpte joernaal maak nut van Margaret Roberts se welbekende talente vir die maak van beide heilsame natuurlike produkte en delikate illustrasies van die plante en blomme waaraan haar beroep grootliks gekenmerk word. Die gelinieerde bladsye lok jou uit om ’n joernaal te hou, notas te maak, en dies meer, en is liggies versier met klein tekeninkies, vinnige resepte en interessante wenke oor blomme en hul eienskappe. 

Other titles by this author 
Listing 

Others also viewed

The Kruger National Park is one of the world’s leading stewards of biological diversity. Its...
African dinosaurs are no less significant than their ‘celebrity’ cousins, such as T....
Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom Johannes...
This long-awaited third edition of  A Complete Guide to the Snakes of Southern Africa ...