Search for your favourite author or book

Kwaai Uil en Sy Boom

ISBN 
9781432309640
Format 
Epub
Recommended Price 
R50.00
Published 
October 2018
About the book: 

Een oggend word ons gunsteling-uil wakker en sien dat die pragtige groen blare aan sy boom besig is om te verkleur. Hy het besef dit beteken herfs het aangebreek en hy was hartseer. Maar geleidelik het hy agtergekom dat die ander voëls in die droë blare baljaar. Met elke seisoen wat verbygegaan het, het hy agtergekom dat sy boom elke keer verander. Nie alleen het hy dit begin aanvaar nie, maar ook die waarde van die veranderinge verstaan. En voordat hy hom kon kry, was somer weer op pad.

Kwaai Uil en sy Boom  stel die wisseling van seisoene vir jong kinders op ’n aanskoulike manier voor – met die mooiste illustrasies. Dit is die derde titel in Kerryn Ponter se Kwaai Uil-reeks.

Other titles by this author 
About the Author
Kerryn Ponter is a freelance artist with a degree in Fine Art from Rhodes University. As a mother of two young children who love stories, she has plenty of practice in writing and illustrating stories for them.

Kerryn Ponter is 25 jaar oud en het ’n graad in die Skone Kunste aan die Rhodes-universiteit in 2015 verwerf. Sy het as vryskutkunstenaar die storie geskryf en pragtig geïllustreer. Kerryn is ’n tuisblyma met twee kinders – haar oudste kind is twee jaar oud en is besonder lief vir stories.

 

Others also viewed

"You must go to Earth," Optimus Prime told Bumblebee. On Earth, the Autobots must stop...
Lina accompanies her grandfather into the forest to search for healing plants when they meet up...
A novelisation of the final instalment to Netflix's smash-hit film, The Kissing Booth!
Jack and Landy come to the rescue when an apple tree is blown over in a storm – but all ends...