Search for your favourite author or book

Mynie speel met vuur

ISBN 
9781432311315
Format 
Epub
Recommended Price 
R320.00
Published 
September 2021
About the book: 
Mynie Steffens bely in haar eie woorde sy is ’n selferkende braaiverslaafde en kook al sedert sy 10 jaar oud was, op die vuur! “Alles smaak soveel beter as dit op die vuur
gaargemaak word,” sê sy. “Ek soek altyd enige moontlike verskoning om ’n indrukwekkende, dag lange braai te reël.”
 
Danksy die ervaring wat sy oor reis en braai opgedoen het tydens haar TV-kosmaakprogram “Speel met vuur”, asook deur spyseniering vir private braaigeleenthede, het Mynie besluit om haar idees verder te voer. Die resultaat is hierdie kookboek van braaiproe-spyskaarte – die beste braaivermaak ooit. Mynie nooi jou om pret te hê elke keer as jy braai, met alles van spyskaarttemas en smaaklike (dikwels onkonvensionele) resepte tot gepaste musiekspeellyste en prettige feite!
 
Hetsy jy dus ’n braaigroentjie is of jouself as ’n braaikenner beskou, sluit gerus aan by die partytjie en leer nuwe truuks op Mynie se manier.
 
Listing 

Others also viewed

It hasn’t been a great week for struggling actor Arnold Prinsloo. His career has hit rock...
Set in Natal in the nineteenth century among the settlers and the homesteaders and the sugar-cane...
Africa has a wonderfully rich store of folk tales that have been passed down from one generation...
Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale, die jongste toevoeging tot die gewilde Struik...