Search for your favourite author or book

Droomjagter

ISBN 
9781776380671
Format 
Trade Paperback
Recommended Price 
R340.00
Published 
June 2024
About the book: 
Gaan hulle mekaar vind of vernietig?
 
Lucas Jordaan sluit sy bosveldlodge naby Hoedspruit nadat sy meisie onder raaiselagtige omstandighede verdwyn. Dan stop joernalis Renske du Toit voor Jagtersrus se hekke, gestuur deur ’n reistydskrif om oor die lodge te skryf.
 
Die aantrekking tussen hulle is dadelik tasbaar, al probeer albei dit ontken. Maar wanneer Renske begin stories hoor van die duiwel-in-die-bos wat glo sy eks uit die weg geruim het, ontdek sy ’n donker kant aan Lucas wat haar bang maak, maar ook bedwelm. Intussen duik nog onheilspellende raaisels op. Wat steek hy vir haar weg? Hoekom waarsku almal haar oor hom? Wat beteken die hangertjie om sy nek? En wie stuur vir hom gedurig kriptiese, dreigende boodskappe?
 
Hoe meer Renske hom leer ken, hoe sterker haar aangetrokkenheid, maar ook hoe groter die gevaar. Gaan hulle mekaar in hierdie waaghalsige stryd vol begeerte vind of vernietig? Droomjagter is ’n erotiese spanningsverhaal vol kinkels wat jou om meer as een rede uitasem sal laat.
Other titles by this author 
About the Author

Leon van Nierop (born 1953), the author of more than twenty novels, is a prolific South African writer, journalist, presenter, actor and film critic best known for creating and writing numerous radio and television series including Ballade vir ’n EnkelingStralejakkers  and Ratels.

Others also viewed

SHORTLISTED FOR THE WATERSTONES DEBUT FICTION PRIZE 2024 Imagine waking up and a wall has divided...
The revolutionary way to access the hidden power of consciousness and cultivate a life of wealth...
To be published upon the centenary of his birth, The Prison Letters of Nelson Mandela is a...
This is a collection of 101 jaw-dropping stories, as told by the very people who experienced them...