South African Trade Publisher of the Year 2016, 2017 & 2019

Search for your favourite author or book


 
For all official information and updates regarding COVID-19, visit the South African Department of Health's website at www.sacoronavirus.co.za
 

Amatola

ISBN 
9781485903178
Format 
Epub
Recommended Price 
R175.00
Published 
July 2016
About the book: 
In die afgelee Sneeuberge van die Oos-Kaap soek 'n groep argeoloe onder leiding van die nimlike professor Attie Vermaak na 'n reeks rotstekeninge: 'n befaamde oorlogstafereel van ruiters en vlugtendes. Groot is hul vreugde toe hulle die kunswerk na 'n uitmergelende soektog vind. Hulle blydskap is egter van korte duur.
Other titles by this author 
About the Author

Piet van Rooyen is die skrywer van sewe romans en vier poësiebundels. Sy eerste roman, Die spoorsnyer, wen die Tafelberg/Sanlam/De Kat-romankompetisiein 1993.

Hy ontvang hiervoor ook die cna-prys vir ’n debuutroman. Die olifantjagters verskyn in 1997 en dié roman ontvang in 1998 die M-Net-prys.

Ander romans sluit in Gif (2001), Die brandende man (2002), Akwarius (2005), Etosha (2010) en Rodriguez (2012).

Hy is tans professor in politieke wetenskap aan die Universiteit van Namibië.