South African Trade Publisher of the Year 2016, 2017 & 2019

Search for your favourite author or book

Huiskos

ISBN 
9781485900894
Format 
Trade Paperback
Recommended Price 
R390.00
Published 
November 2021
About the book: 
Huiskos is Herman Lensing se sesde kookboek en volg op die uiters suksesvolle Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wat in 2019 verskyn het en in 2020 benoem is deur die SA Boekpryse vir beste niefiksieboek. Huiskos vertel – in sy eie woorde – die storie van Herman se 34 jaar op hierdie aarde. Anders as in sy ander boeke deel hy hierdie keer ook resepte wat hy by sy vriende leer ken het en by mense op vele reise deur Suid-Afrika.
 
Huiskos bevat meer as 80 resepte, van ontbyt tot hoofgeregte, van bykosse tot vleisgeregte, van koeke, koekies en beskuit tot nageregte (soos trifle, roomys en selfs basaarpoeding). Elke hoofstuk weerspieël Herman se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waarin jy jou kan verkneukel. Dis alles pretensielose resepte met bestanddele wat jy van Pretoria tot in Pofadder kan kry. Huiskos is nes jy Herman se kombuis ken: kos wat almal kan saamkook.
Other titles by this author 
About the Author
Herman Lensing grew up in Upington in the Northern Cape. He qualified as a chef from the Institute of Culinary Arts (ICA) in Stellenbosch, and was appointed food editor of Sarie magazine at the tender age of 22. Since 2017 he has also been the editor of Sarie kos. Herman is a wellknown TV personality due to his popular series such as Inspirasiekos met Sarie, Okkasie Inspirasie, Dit proe soos huis, Herman se mikro-geheime and Herman se kortpaaie on DStv’s lifestyle channel, VIA. He has won the sought-after Galliova award for South Africa’s top food writer in 2010 and 2017, and a SAFTA for Dit proe soos huis. Herman has also tackled a few stage productions with Marinda Engelbrecht (finalist for the Kokkedoor reality series in 2013), and featured at festivals
such as Aardklop, Woordfees and KKNK. Home Cooking is his sixth cookbook and is also available in Afrikaans as Huiskos. His other cookbooks are  Voorskoot,  Nóg ’n voorskoot,  In my kitchen30 and  Dit Proe Soos Huis, all best sellers.

Others also viewed

‘She is given a savage beating, the adults impervious to her screams. I have to look at her...
Aan die einde van elke jaar word daar op Gatlek, Dawid Fourie se plaas, feesgevier. ’n...
Rebecca and Kate Lund, aka The Delish Sisters, are constantly inspired by the everchanging food...