Search for your favourite author or book

Woes

ISBN 
9781415206362
Format 
Epub
Recommended Price 
R170.00
Published 
May 2015
About the book: 

As ’n reël sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om. Behalwe toe regering­sluipers haar ’n aanbod maak wat sy nie van die hand kan wys nie: verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe. Wat hulle haar nie sê nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighede in die Kaap aan is. En hulle soek alles: van wat uit die see geoes word, tot wat op etenstafels verskyn. Hulle beplan ’n oorname wat drie bendeleiers van Kaapstad – die Untouchables – se bedrywighede en blink leefstyl sal verbrysel. Saam met perlemoen kom spierkrag, tjieng, snuifgoed en skietgoed. Wanneer die eens onaantasbare bendebaas Titus Anders die strop nouer voel trek, kry hy vir Krista Bishop om sy dogter te beveilig en haar te beskerm teen die waansin van die bendeoorlog wat om hom uitbreek. Krista is ’n yster. Sy is jonk, taai, en ver weg van die geweld op straat. Of dalk nie. Dié oorlog slaan orals uit – tot in haar agterplaas. Dan wag ’n geheime agent haar in, skietding in die hand.

Other titles by this author 
Listing 
About the Author

Agents of the State is Mike Nicol’s twentieth book. He has written novels, works of non-fiction, and poetry. His thrillers are published in the UK and the USA, and have been translated into Afrikaans, Dutch, French, and German.

His Revenge Trilogy featured in the KrimiZeit top 10 list in Germany, as did Of Cops & Robbers and Power Play, while Payback was shortlisted for the VN Thriller of the Year award in Holland and the Prix SCNF Du Polar 2016 in France. He lives in Cape Town.

Visit Mike Nicol's website for more >>

Others also viewed

IN A BROKEN CITY, A DISTURBED KILLER IS TRYING TO REMAKE THE WORLD IN HIS IMAGE.  ...
Hy staan met sy rug na sy opponent toe gedraai. Die pistool in sy hand is gelaai en gereed om...
Suider-Afrika het die rykste en uiteenlopendste groepering vetplante ter wêreld.  ...
A mountain of flesh she is, this Decima, as she lies. She summons her strength to rise, all four...