Uittreksel: Vier susters deur Gerda Taljaard
’n Verhaal van vier susters en hoe die Tweede Wêreldoorlog hul onderlinge verhoudings beïnvloed. En dan kom ’n Italiaanse krygsgevangene op hul geboorteplaas aan.