Archive - Jul 25, 2022

Date

Uittreksel: Die drie lewens van Hannlie Human deur Connie Luyt

This entry was posted on 25 July 2022.

Reeds as ’n dogtertjie in Kenia leer Hannli die pyn van verlies ken. Ná die MauMau-aanvalle, moet sy en haar gesin hul plaas verlaat en Suid-Afrika toe verhuis. As student beleef sy ’n erge trauma waarvan net haar ouma Hannie, by wie sy haar sesde sintuig geërf het, weet. Toe kom Buks Vermaak, en ná jare se gesukkel, ’n dogtertjie, Nell.