Uittreksel: Gifbeker deur Irna van Zyl
Moord is op die spyskaart. Speurders Storm van der Merwe en Andreas Moerdyk is terug in Irna van Zyl se riller, Gifbeker.
1
“DIT IS DIE DAG WAAROP die land se bekendste kosblogger dood neerslaan in sjef Zeb Tswalo se deftige restaurant.